Wednesday, 25 September 2013

Sjokolade... Die perfekte kos!

Hey jy geweet sjokolde is 'n produk van die sade van die kakao plant, so eintlik is sjokolade 'n groente.

Ja, ja! Sal ons almal dit nie wil glo nie. Maar alhoewel sjokolade nie 'n groente is nie, het dit nog steeds gesondheid voordele.

Sjokolade is uit 'n plant geskep wat baie gesondheid voordele bevat, dieselfde soos baie donker groente. Donker sjokolade bevat baie antioksidante en flavoniede wat met lae bloed druk help deur die produksie van stikstofoksiede. Donker sjokolade kan ook cholesterol verminder by tien%

Kakao, die bron van sjokolade bevat ook antibakteriese agente wat help met tandbederf, maar dis belangrik om te weet dat die suiker wat gemeng is met melk sjokolade weerspreek dit.

Sjokolade het ook feniele ethylamine en koolhidrate, 'n ligte bui evalueerder wat serotoniene vlakke in die brein op styg wat gevolg is deur 'n "feel good" sensasie.

Nou weet jy, gesonde kos kom nie net uit die groente paadjie van jou supermark nie, maar jy kan dit ook gebêre vind langs al die lekkers en gummybears:)
Ï

ÏÏ

3 comments:

  1. Enkele opmerkings:

    1. gesondheidsvoordele - een woord
    2. dieselfde soos - dieselfde as
    3.flavoniede ?
    4. bloeddruk - een woord
    5. verminder by tien% - tot 10% verminder.
    6.weerspreek dit.- dit weerspreek.
    7. bui evalueerder ?

    ReplyDelete
  2. Ek is gelukkig dat donker sjokolade my gunsteling is! :)

    ReplyDelete
  3. Ek sal dit in klein porsies dan geniet.

    ReplyDelete